Beating Off 2.0

@DieGrootHammer te danke aan jou(en FNB vir die discount code) het ek by Ucook bestel om van hulle kos resepte uit te try. het nou net ons eerste box gekry :grin:

2 Likes

Nice!!! Jy gaan dit love! Dis baie makliker as wat mens dink, en na 'n paar maande het dit 'n werklike interest in kosmaak ontketen. Ek sien ook dat hulle nou 2, 3 en 4 dae se bokse het, wat awesome is!

2 Likes

ek like darem om kos te maak, ek like neti om te gaan shop vir die kos nie…

1 Like

checkers se version van Ucook is ook heel lekker, maar mens moet ongelukkig checkers toe gaan om dit te gaan koop. daars niks wat ek meer haat as om grocery shopping te doen nie.

2 Likes

Lol ek het weer presies die teenoorgestelde probleem gehad. I love grocery shopping, maar het nie van kosmaak gehou nie. Baie vir die feit dat ek nooit geweet het wat om te maak of hoe en stuff nie.

Het nog nie daai Checkers opsie probeer nie. Eks nog heeltyd besig met Ucook so het nooit daaraan gedink nie.

1 Like

Ons doen deesdae Banting met free range. So die vleis, skaap en hoender bestel ons by 'n free range farm en hulle lewer dit af… Dan is dit net die groente wat ons moet gaan koop. Gelukkig is Checkers 1km van my af so dit is vinnig.

2 Likes

3 Likes

Sowwy Greg lol

I have always loved the cooking and food shopping. It’s actually difficult cos I will walk in with an idea and walkout with a new menu

Also gotta love updates

And all the fires in the Cape…

1 Like

So i just saw on Mazda Southern Africa that in order to activate Android Auto/Apple Car play on my car i have to pay them R2700… :unamused:

i am so tempted to just do it myself, but i dont want to risk losing my car’s warranty… perhaps is should go check some of the t’s and c’s in my car manual…

2 Likes

Afternoons peoples …

2 Likes

Afternoon… and nice avatar :slight_smile:

why thank ye, I do love me some arcane sigils and symbology :sunglasses:

1 Like

oh hai MH

And update is done an hour and a half . . . .

i dont trust that website, they always have fake news

1 Like

Very true

Anyone know how I can change dates on a word calender - boss wants one from june 2018 - july 2019

NO! NO! NO! WHY!
NO!

1 Like

:heavy_dollar_sign::heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign: :heavy_dollar_sign:

1 Like

What’s a word calendar? And why would you use Word for a calendar?