Offbeat . . . Off Topic

Screenshot from my Google Music player…

2 Likes

Ha ha. that is fucking funny dude.

1 Like

20180222_125515
When you get home lunch time and the pup was naughty

2 Likes

Still alive

3 Likes

hahaha ok i have to laugh cause getting angry wont help at all.

so our network point have to be installed tomorrow (cause we are moving in on monday) but they are still busy painting the drywall, which they only started with today… also landlord has not finished installing lights so painters have been painting by flashlight… and then now no one knows how they want the desks etc yet so no idea where the network points will be going… oh the funness of these people

Goeie moer!

Ons is besig met planne en uitleg vir 'n kantoor wat volgende maand moet reg wees - ons ouens is n week besig en al die verf is klaar, ligte in en kantore gebou!

1 Like

Nou se hul moet stadig met die verf.

Afternoon all.

nee hulle kani… ons trek maandag in. hulle moet klaar maak maar dis die bases se skuld want hulle uhm en ah oor alles. hulle het gister eers die verf gaan koop want dis goedkoper as hulle dit self gaan koop as wat jy die mense wat die verfwerk doen kry om dit te koop…en nog a ding hulle het muurpapier iewers ook laat insit en dis nou klaar so nou laat hulle die mense nou eers verf… so dink mens verf eers, dan muurpapier. maar dis nou net ek…

Oh goeie moer - dis hoekom meeste rentals kom met installment as deel van die rent, dis gewoonlik 'n allowance towards renovating the office.

Dit sal my mal maak as ek jy is

1 Like

ja dis wat ek ook gedink het hier gaan gebeur maar iewers het iemand try slim wees…

Wenzday you need a corgi. Because that sounds rough.

2 Likes

Fok het jy vodka of so iets by die huiis jy het 'n ordentlike drink nodig nie slegte bubbles nie!

hoekom doen alle base dit - hulle weet beter en dan fok hulle dinge op

flip weet hoor, ekt gisteraand daai hele bottel bubbles by myself gedrink… en ek het klas vanaand so drinking is not an option tonight… hahaha.

maandag gaan super fun wees hoor as die movers pitch om als te begin move…

Ok jy beter 'n vodka flask he en vir Q se hy moet jy by die werk kom kry vir maandag

hahaha ja wat hey. ek dink ek moet a bet maak somewhere oor als wat verkeerd gaan gaan.

ek wil ook sien hoe die brightspark useless IT mense on server maandag skuif. Ek kan jou wet die vokkertjie wat dit kom doen gaan nie eers a backup maak voor hy die server uitplug nie. ek sal dit more gou doen net vir incase iets verkeerd gaan.

1 Like

Call of Camping can be such a pain in the ass sometimes.

I loved to hunt those camper got most of my kills because they always go to the same spots on maps.

Also, I got pulled over today for a DWA, didn’t even know it was a thing.

Now I have an official offense on my license :expressionless:

A what??? ??

1 Like

was wondering the same thing…