even al koop mens die meel om self die brood te bak gaan dit net a klein bietjie goedkoper uitwerk. maar dit wat ek gewoonlik op takeaways spandeer het spandeer ek nou op vars kos en gluten free stuff.
die grootste aanpassing aan begin was om almond melk in my koffie te drink saam heuning.
Ja sien ek kannie almond milk nie, darem ek neem net suiwel in met my 2 koppies koffie deur die dag en een keer n week met kaas andersins is ek nie n suiwel mens nie
Die gluten is my issue - ek en pasta! Maar selfs dit gebruik ek so min as moontlik, en is nie lief vir gewone brood nie selle met rys nie en aartappels eet ek net so 2 keer 'n week en dan net 'n halwe een om dit so min as moontlik in te neem
The funniest thing happened to me this week.
I am borrowing my dads car while mine is getting fixed.
My dads car is an automatic and my wife wanted to drive it a bit. So I drove it out of the parking lot so that she does not have to worry about other cars.
She moved the “gear” stick, looked in the mirrors and put her foot down heavily!
We were moving backwards and accelerating MOERSE quickly!
I asked her what she was thinking?
She put it in R for “ry”… Luckily there was nothing behind us