so update op ons wonderlike IT ppl. hulle is nou eers besig om als van ons backups op die server te load… so dit gaan nog die heeldag vat ek het so baie werk wat gedoen moet word en ek kan net mooi niks doen nie.
ek het WORD maar nie ons briefhoof nie. oh en dit lyk asof dit een van die base was wat op die funny shit geclick het want hulle het encrypted files op hulle local masjiene ook gehad…
ek sit en doen my C# huiswerk wat ek nie die naweek gedoen het nie. nou is ek stuck, so nou moet ek eers bietjie gaan dink oor wat ek wil he my mathquiz wat ek gecreate het wil doen…
Hello everyone! So, 2 days to go until our first official scan at the gynaecologist to see if the little being growing inside my wife is all good and well. Just over 9 weeks now, which is apparently still within the life or death part of the 9 month trek.
American team’s flight got cancelled, so I’ll be in the office another day. I was trying to avoid buying groceries, but with an extra day at home, not sure I’ll make it