Stuur ma vir my!
Dit lyk awesome!
Stuur ma vir my!
Dit lyk awesome!
That’s the great thing about offcuts. You can save the presentation for the next day!
That cake looks amazing!
Thats quite hectic. I am glad you can see the positives despite all the negatives!
Just missed morning, afternoon
So hyt basically gese die nerves het nie reg uit aan mekaar gegroei nie so dit het om gekrul en dis hoekom daai plek so sensitive is. Hyt gese hy gaan kyk om either Vrydag or Maandag te operate en dan ook kyk of hy die nerve kan heg.
Maar hy se ook daars n 50/50 kans dat dit gaan werk. So hopefully it works so that when I pick something up I don’t have to grip it with my fingers
Dude daai lyk sooo flippen lekker
Good luck dude, ek weet hulle sal hopelik jou kan help. As jy kyk wat hulle met my reg gekry het amper 20 jaar terug, sal hulle meer kan doen nou
Yes kyk dit pla my nie so baie nie wat my pla is ek kan niks vashou nie so hopefully kan hulle dit fix
Glo my dit het my maande gevat om te leer om my regter hand te gebruik -ek het 99% terug gekry, ma soms voel mens dai 1%
Sal moet games beginner speel met n controller om weer gevoel terug te kry
Practice makes perfect
Jy sal leer adapt as hulle nie die op reg kry nie
So, if you wanted to control your Mac with a controller…
If it gives Mac gamers greater access to, and enjoyment from, games, then the $3.99 cost of the app seems more than reasonable.
Meh no interwebs at home today - MTN router is flashing LOS
That blows… Hope it is an easy process for you to get it fixed.
Well it is in Cool Idea’s hands now.