The Division 2

Hoe doen ek dit?

1 Like

Ek sal julle vanaand kan help moontlik het julle my al geadd as friend

2 Likes

Ek kon sweer ek het die request accept maar sien nie jou naam in my friend list nie.

1 Like

Ek sal dit eers vanaand kan doen na werk

1 Like

Search vir die clan en stuur 'n join request. Dis hoe Infamous en CRZ gejoin het

2 Likes

Nogals awesome dat hulle n stuck van die white house dedicate na die clan stuff

1 Like

ja die clan vendor het partykeer nogals awesome shit

2 Likes

Dis waar ek meeste van my gear gekry het gisteraand

jy kort net die 'MURICA! skin op hom

1 Like

Dink ek het hom XD moet net apply

1 Like

So who’s online tonight?

Dit gaan afhang van loadshedding

1 Like

Selfde maar as ek nie het nie gaan ek definitely jam

1 Like

Dit gaan alles af hang hoe laat ek by die huis kom en in watter mood ek is en of dit die moeite werd is om in te log voor krag af gaan 10pm

1 Like

Ek sal dalk inlog nadat ek iets geëet het vanaand as ek by die huis kom na werk, maar dit hang af.

1 Like

I’m online :mechanical_arm:

Ekt die Liberty skin en dan die DC Patriot skin XD

1 Like

This is VERY nice :mechanical_arm:

2 Likes

Contributing towards the sweet loot :mechanical_arm:

1 Like

:mechanical_arm: Found this beaut out and about

@Wyvern there’s also gear with your name. You can be all over everyone… Sorry dirty mind

1 Like