“This is not the greatest topic in the world… this is just a tribute”

CYKA BLYAT!!!

1 Like

So bly dis nie ent ek meer nie! Good luck en as jy iets vind laat weet my

Ek mag nie eers by Spar so iets betaal

2 Likes

Watter bank is julle by vir die company - is dit company karre?

een van menial things wat ek die week moes doen was om gautrain toe te gaan om te kyk of ek al die various kaartjies wat hulle het wat geld op het se geld als bymekaar kan sit… en raai wat mens kani. jy kan nuwe geld op die kaartjie add maar dit nie transfer na a ander een toe nie en ook nie van die kaartjie ontrek nie en as die kaartjie expire het is die geld weg.

So haar view op die is “No they must just do it. no no no i will go there myself and get them to do it” so nou gaan sy who know when om dit te doen want ek moes my voet neergesit het by die counter…

1 Like

Die karre is konant gekoop… en volgens haar kry hulle niks notifications nie en dis te veel werk vir hulle of hulle kinders om te kyk wat op die license disk staan en dan net self a reminder te maak om dit te gaan doen…so nou moet kiepie dit doen

speak ingrish

Die rede hoekom ek vra - FNB se app gee jou n notification so n maand voor jou disk expire so dit werk soos n bomb

ek weet, maar hulle het nog nooit so iets gekry nie, sy se hulle kry nie eers die notification in die pos nie en het ook nog nooit nie, want apparently stuur die licensing department dit nie meer uit (which is a lie, cause both me and the husband get ours every year without fail)

1 Like

Dai is beslis bullshit

sy is lovely ne!

Woooooooooooooooooooooooooooooooosa

ja hey, ppl met geld…dink hulle kan alles en almal forseer om te doen wat hulle dink hull moet doen…

1 Like

Klink my of jy vir n “karen” werk wenz.

1 Like

What the fok is a “Karen”?

1 Like

Jip ek doen…

@czc it’s a ridiculous person that has become an internet meme because of a stupid haircut.

See memes



3 Likes

If the Gautrain card expired, you can apply via the website to get the money refunded. I’ve done this for two or three of our “launch edition” cards.

So much for “launch edition”. What am I supposed to to do with “limited edition” expired Gautrain cards?

1 Like

Thanks @SIGSTART will let the boss lady know she can get her money back.

1 Like

Wanted to brag a bit with my haul from comicon yesterday.
Got signatures from a local marvel comic book artist and some from DC comic artists since it was batman day yesterday.


4 Likes

Morning

4 Likes

Morning everyone.

3 Likes

Good morning everyone.

2 Likes