Offbeat . . . Off Topic

Morning peoples!

I hope you are feeling better @SIGSTART!

And good luck with your IT man adventures @wenzdayz!

1 Like

greetingszz

Mornin’

Sounds like we’ll be getting on the ice with sticks and pucks soon! :smiley:

1 Like

Morning everyone.

Morning people of the palace, is it home time yet?

good morrows!

1 Like

Ek hoop jy het 'n beter dag as ekke! En nog beter as gister

1 Like

hahaha kom ons kyk… ons hardloop month end vandag met a nuwe boekhouer wat als remotely doen daar van die kaap af en sy is a pain in the ass met dom queries wat sy het. sy allokeer niks soos wat ons vir haar se nie en sy confuse shit. so sal maar sien wat gebeur.

hoekom gaan jy a slegte dag he?

1 Like

Die baas is al van gister in 'n mood, en ek work uit gekak oor alles - of dit my skuld is of nie!

1 Like

Ons hoor net een kant van die storie. Miskien is dit jou skuld.

1 Like

ek wens, ek kan met dit leef, maar wanneer jy uit gekak word oor die printer 'n test page wil print want jy het sy ink cartrigdes vervang want hulle was leeg. . . . .

Of oor dat sy email gedefault het na 'n ander account - want hy run at least 3 op sy outlook.

My werk is op datum so meh

1 Like

Dis die probleem. Jy moet nooit al jou werk klaar maak nie.

Die probleem hier is daar is net genoeg werk vir miskien halfdag werk - so ek sit hier vol dag en mors tyd. dis why ek swot

Moenie dat jou baas dit agterkom nie. Dan gaan jy werk dat jy kak.

Ons het daai probleem hier soms. Maar die mense wat vir my werk is dom genoeg om na my toe te kom en te se hulle het nie werk nie. Dan maak ek seker hulle het baie baie werk.

Sien hy weet, daar is regtig niks vir my om te doen nie - dit maak my mal

ek sou nie se dis dom mense nie. ek sou se dis mense wat actually wil werk vir hulle geld daai.

1 Like

Ek doen al temp werk aka tik werk vir 'n ander besigheid vir extra geld - want my baas kan my nie genoeg betaal nie en nie vir die hoeveelheid werk wat ek actually doen nie.

Ek wens ek het meer werk gehad om my heeldag besig te hou - ek kannie so sit en tone tel elke dag nie

1 Like

Ja dis kak erg as n mens bored is by die werk. Gee my ook liewer baie werk en laat ek besig wees heel dag.

2 Likes

Presies - dis die deel wat my mal maak, ek kannie cope met die niks doen heeldag nie - ek raak van my kop af, dis wanneer die dag ongelooflik lank word en net nooit einde kry.

En nou is unisa vol kak - ek kannie my een assignment submit nie en ek try al van sondag.