Feeling tired but at least the cold is feeling better, my mum dosed me with the worlds most horrible concoction - alI could taste was onion and honey - made me VERY naar and I still taste onion
Im hoping to go to my brother this weekend. If I can get out of the house.
hey wyvz, daai klink baie gross, hopenlik voel jy beter. counter the onion met garlic
flip my allergies are going crazy today… wore a “cottony” type shirt today and it literally feels like my body is on fire and not scratching is making the itching even worse. its taking every last ounce of self control i have not to scratch myself stukkend… ugh, going to have to run to the chemist soon to get some more antihistamine or go and buy another shirt
op die oomblik drink ek rupanase(drink dit in die aande vorr ek gaan slaap), maar ek drink ook sinutab in die oggend, maar het vanoggend vergeet om dit te drink. so ek dink ek moet maar gaan koop om in my laai te hou hier by die werk.
ek voel asof ek kranksinig gaan gaan van die jeuk…
oh en ek vind gym klere, laat my nie naastenby so baie jeuk nie
Ek kan goed glo - se jou baas jy moet net gou gaan want jy gaan moord pleeg
'n ander een wat jy in die aand kan try is phenegan - wees net gewaarsku, 25mg 1 keer 'n aand kan jou flat op jou ass knock en jy slaap die slaap van jou lewe
weet jy ekt nog nie 'n medisyne gekry wat my laat slaap nie. die rupenase is ook veronderstel om mens lomerig te laat voel maar dit doen niks vir my nie… ek sal daai in my foon sit van meds to try…
Meeste goed maak nie my lomerig nie maar phenegan - goeie moer as ek insomnia het 2 van hulle en ek is uit. plus dit laat jou nie kak voel die volgende dag nie