ja hey asof ek jou nie altyd in anycase carry nie
Dis meer jou man wat my carry plus eks nie so bad nie is ek?
what’s the results?
hy speel nie coldwar nie so hy kan jou nie carry daar nie
Oh shit yes ekt vergeet XD beter nou vinnig heal ek Mis dit om games te speel
Of absolutely no bloody help right now - even split of 7:7 votes Have reopened the poll for more responses.
Why do you sound so disappointed?
Ek wou ons marraige certificate gaan kry het, maar dit het nie begeur nie. Sal maar 'n ander dag probeer.
is jy seker dis al daar? vat dit nie a hele ruk nie? En het jy nie copy daarvan op jou troudag by jou officient gekry nie?
Ja ons het die geskrewe een gekry. En as jy sê dit vat 'n rukkie, hoe lank gewoontlik?
Dit hang af. Mind you ek het nog nie die print out version gaan afhaal nie want die geskrewe een is bewys genoeg. maar dit het about jaar en half gevat vit hulle om my van te verander…
Moes jy self julle huwelik gaan registreer? want my officient het als gedoen en als gesubmit etc.
Ja ons officiant het ook al die registrasies gedoen. Okay kwaai ek wou dit gaan haal het want ek wou my vrou op my medies oor bring, en om dit te doen moet ek 'n trou sertifikaat het. So het ons HR gesê. So ek dag ek moet gaan queue het daarvoor.
nee doe kopie wat jy gekry het werk 100%. jy moet net gaan queue as jy daai kopie verloor. bewaar daai papier soos goud, maak somme baie copies en laat hulle sertifiseer.
Selfde met ons. Het nog nie 'n “printed” een gekry nie en ons is al 13 jaar getroud…
Wow… Gaining access to my hacked Facebook account is proving fruitless.
Good luck , it took me 1 year to get my business page back, dm if you need help
Especially when the email and phone numbers that you used are no longer associated with the account.
Me: my profile has been hacked
FB: have you tried resetting your password?
Me:
Yep that’s a temp certificate that you get on the day and is 100% recognised legal document.
Hey guys
So I have a problem. With Adobe discontinue which is the next best to view PDF’s and all that. Cause the misses parents have their own company so they use it alot