The 10,000 Best Forum Posts on the Internet Right Now! (Part 1)

We celebrated 6 years in December, and I have yet to need our unabridged certificate. That said, I work 3 minutes outside of Kriel, so I’ll pop in there when I really do need it :smiley:

2 Likes

We’ve just been told that it’s highly unlikely our side of the queue will be helped as they are short staffed due to covid. Plus is we do get helped it’ll take up to 6 hours to wait. So screw that I don’t need a certificate THAT badly

3 Likes

Morning you sexy fuckers :mechanical_arm:

Hope you all are doing awesome. Ripped the cut open yesterday and this morning again so healing is going to take a while. Still have the numbness and can’t really seem to be able to bend it.


This is the furthest I can bend it but I’m sure it’s either OK or completely fucked. If there is nerve damage it’s probably too late to do anything about it

3 Likes

Gaan sien n dokter asseblief - dis nog nie te laat nie, maar kan binne kort wees (onthou ek het n jaar met hand damage gesit te danke aan n ongeluk as n kind)

Morning people of the palace

4 Likes

That looks so swollen.

3 Likes

That looks so swollen.

3 Likes

Het jy uit n boom uit gemoer? Asook ekt al so baie damage aan my lyf. Was so 3 jaar terug in n groot on geluk en glad nie Docs gegaan nie. Nou sit ek met n sleutel been wat gebuig het en fucked knee

1 Like

I’m on so many painkillers that’s not working

1 Like

My hand in n vleis meul gevang - moes doc toe sodat hulle die hand kon red :slight_smile:

2 Likes

My hand in n vleis meul gevang - moes doc toe sodat hulle die hand kon red :slight_smile:

Check whatsapp

2 Likes

Ek bekak myself. Ekt nou al so baie kere gese dit maklike wees om my duim af te sit

1 Like

glo my sonder jou duim gaan jy baie fokken sukkel
gaan sien n doktor

2 Likes

Ek sal as dit nie die week is nie volgende week definitely

1 Like

dit gaan te laat wees

as jou baas nie eers bekommered is nie . . . .weet hy ?

Indien nie het ek iemand om te bel . . .

2 Likes

Nee sy weet syt self gese ek moet doc toe maar ekt te veel werk en kan nie agter raak nie

1 Like

Daar is belangriker goed as werk - as iemand wat weet hoe mens sukkel met hand funksie - moenie uitstel nie

3 Likes

Eks fine moenie worry nie

2 Likes

What are you doing at homeaffairs?

2 Likes

Jys ook darem maar a sucker for punishment ne? gaan fix jou vinger sodat ons COD kan speel asseblief

3 Likes

Eks een heavy groot sucker. Vraag is gaan jy my carry? Ekt n disability so kan nie 100% perform nie

3 Likes